(Download) "Grens (Kortverhaal)" by comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism # eBook PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: Grens (Kortverhaal)
- Author : comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism
- Release Date : January 01, 2010
- Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
- Pages : * pages
- Size : 48 KB
Description
Dis so warm dat hy amper nie kan asem kry nie. En tog is hierdie 'n sagte landskap. In Ovamboland het hy nog nie 'n enkele klip gesien nie. Tussen die groot plat ooptes vol sagte, wit sand is daar af en toe shonas water omring deur makalanipalms wat poskaartmooi is. Die Ratel is sy ambulans. Daar is ook egte ambulanse, maar die word nie deur Swapo ontsien nie. Nou het geen ambulans meer kentekens op nie. Dat hy 'n dokter en dus 'n offisier is, maak nie sy irritasie met die oorlog minder nie. Dit het hom ook nie gevrywaar van ses weke se haatlike basies nie. Ses lange weke waarin daar oor en oor aan hom gese is, op hom geskree is, watter voet om volgende voor te sit. "Links, regs, links, regs, links regs ...". Dit was om van mal te word.
Ebook Free Online "Grens (Kortverhaal)" PDF ePub Kindle
Read More
- [Download] "Grice's Maxims and the Principle of Selectiveness: An Advertising Language Perspective (1)." by Fu Jen Studies: literature & linguistics # eBook PDF Kindle ePub Free
- [Download] "Greyfriars Bobby" by Eleanor Atkinson ~ Book PDF Kindle ePub Free
- [Download] "Greetings from Tommywood" by Tom Teicholz * eBook PDF Kindle ePub Free